
Pearl H., 33
📍 Pacaltsdorp , George, Western Cape
full-time<1yr exp.🚗 License⚕️ First AidAvailable Now
About
Work Experience
Hi to all the beautiful moms and dads. My naam is Pearl ek bly in George ek werk tans nie en is self n mama van 2 pragtige kinders. Ek het 5 jaar as creche dien en 2 jaar as Au-pair nanny...
Personality & Values
Ek is nie geleerd nie maar is baie lief vir kinders om hulle te leer om saam hulle te speel en om hulle te versorg met liefde en omgee ek is self n mama en verstaan hoe mammas se harte werk...
What Makes Me a Great Au Pair
Ek is nie perfek nie maar doen my bes ek daal ook graag laag tot op di kind se vlak en doen die beste tot my vermoë om kind en ouer gelukkig te hou in opsigte van leer en speel.
Childcare Skills
Gentle ParentingOutdoor PlayPlay-Based LearningInfant CareCalm PresenceMusic & MovementEducational Activities
Qualifications
✓Driver's License
✓Own Car
✓First Aid Qualified
✓Special Needs Experience
✓Reference Check
✓Child Safety Training
When & Where I Can Work
✓Willing to live-out
Available From
25 May 2026
Child Age Preference
0+ years
Preferences & Attributes
✓Non-smoker
Languages
EnglishAfrikaans